Chris Van Dijk

ORCID: 0000-0001-6788-7409 · 1 paper in corpus
article 2014

Verlede maand het ons gekyk na die rol van energie in anestrus of koeie wat nie op hitte kom nie. Vandeesmaand kyk ons na die rol van ovariale of eierstoksiste in anestrus.